Mikrogolf sjokolade koek
- Number of Servings: 16
Ingredients
Directions
1 koppie (250ml) suiker1 koppie (250ml) koekmeel1 teelepel bakpoeier2 teelepels kakaoknypie sout1 koppie (250ml) kraan water¼ koppie (62.5ml) olie1 teelepel vanilla essence
Meng al die droë bestanddele saam.
Meng al die vloeistowwe saam.
Voeg nou die droë bestanddele en vloeistof
bestanddele saam.
Klits tot glad.
Gooi mengsel in mikrogolf koek bak.
Stel mikrogolf op hoog vir 6 minute.
Laat koek vir nog 4 minute in mikrogolf staan na
gaarmaaktyd.
Versier na hartelus.
Number of Servings: 16
Recipe submitted by SparkPeople user JURIEW.
Meng al die vloeistowwe saam.
Voeg nou die droë bestanddele en vloeistof
bestanddele saam.
Klits tot glad.
Gooi mengsel in mikrogolf koek bak.
Stel mikrogolf op hoog vir 6 minute.
Laat koek vir nog 4 minute in mikrogolf staan na
gaarmaaktyd.
Versier na hartelus.
Number of Servings: 16
Recipe submitted by SparkPeople user JURIEW.
Nutritional Info Amount Per Serving
- Calories: 112.8
- Total Fat: 4.4 g
- Cholesterol: 0.0 mg
- Sodium: 75.6 mg
- Total Carbs: 17.8 g
- Dietary Fiber: 0.3 g
- Protein: 0.8 g
Member Reviews