Uithaler-melktert

  • Minutes to Prepare:
  • Minutes to Cook:
  • Number of Servings: 16
Ingredients
Kors500 ml meel125 g margerien1 ml sout100 g (125 ml) suiker1 eier, geklits10 ml bakpoeierVulsel25 g margerien1 l melk + 125 ml melk80 ml maizena40 ml meel1 ml sout3 eiers200 ml suiker5 ml vanillakaneel
Directions
Room margerien en suiker. Voeg eier by en meng. Sif droë bestandele saam en meng met margerien. Druk in 2 tertborder en bak teen 180 ºC tot rande begin verbruin.
Berei intussen die vulsel.

Verwarm melk en margerien tot kookpunt. Skei 2 van die eiers. Meng die eiergele, 125 ml melk, meel, maizena, sout, heel eier, en suiker saam. Klits bietjie van die kookmelk hierby, meng goed. Gooi die mengsel by die melk en klits gereeld - verkieslik met 'n elektriese klitser - om vorming van klonte te voorkom. Verhit tot kookpunt. Klits eierwitte styf. Roer by melkmengsel, asook vanilla. Gooi in gaar tertkorse.

Lewer 2 terte.

Number of Servings: 16

Recipe submitted by SparkPeople user LARAGILLESPIE.

Servings Per Recipe: 16
Nutritional Info Amount Per Serving
  • Calories: 247.9
  • Total Fat: 10.3 g
  • Cholesterol: 52.8 mg
  • Sodium: 195.4 mg
  • Total Carbs: 33.5 g
  • Dietary Fiber: 0.7 g
  • Protein: 5.5 g

Member Reviews