Growwe beskuit (Rough rusks)

Growwe beskuit (Rough rusks)
Be the first to
rate this recipe!
member ratings
Create a Recipe Makeover
Nutritional Info
  • Servings Per Recipe: 90
  • Amount Per Serving
  • Calories: 166.9
  • Total Fat: 7.6 g
  • Cholesterol: 8.5 mg
  • Sodium: 183.4 mg
  • Total Carbs: 22.9 g
  • Dietary Fiber: 1.8 g
  • Protein: 3.4 g

View full nutritional breakdown of Growwe beskuit (Rough rusks) calories by ingredient
Submitted by:


Number of Servings: 90

Ingredients

    1,5 kg (12 cups) white flour
    80 ml baking powder
    10 ml salt
    500 ml bran
    250 ml oats
    375 ml seedless raisins
    80 ml poppy seed
    80 ml sesame seed
    275 ml sunflower seed
    80 ml flax seed
    80 ml pine nuts (optional)
    400 g margerine
    3 extra large eggs
    500 ml sugar
    750 ml buttermilk
    150 ml oil

Directions

Voorverhit die oond to 180 grade C. Smeer twee groot oondpanne (32 cm x 23 cm) deeglik.
Plaas die meel, bakpoeier, sout, semels, hawermout, rosyne en al die verskillende soorte saad in 'n groot mengbak en roer tot gemeng. Roer die dennepitte by, indien gebruik.
Vryf die botter of margarien by die mengsel in tot goed gemeng. Klits die eiers en suiker saam tot lig en donsig.
Voeg die karringmelk en olie by die eiermengsel en meng goed. Meng die karringmelkmengsel met 'n houtlepel by die droe bestanddele in om 'n sagte deeg te vorm.
Skep dit in die voorbereide panne en merk die beskuit af. Bak sowat 50 minute tot bruin en gaar. 'n Toetspen wat in die middel ingesteek word, moet skoon uitkom.
Laat afkoel en sny of breek die beskuit van mekaar. Droog dit uit soos beskryf hieronder.
Maak sowat 90 stukke beskuit.

Uitdroog van beskuit:
Voorverhit die oond tot 90 grade C. Pak die beskuit op groot bakplate en droog dit sowat 3 -4 uur uit.

Number of Servings: 90

Recipe submitted by SparkPeople user LARAGILLESPIE.

Rate This Recipe